NG Gemeente
Swakopmund
1 Kronieke 16: 23-31
Aanbidding
Omgee
Gestuurdheid
Dissipelskap
Ondersteuningsdienste
Ons is hier vir jou
Tye & Besonderhede
25 Desember 2024 Kersdienste @ 08:30 & 10:00
31 Desember 2024 Oujaarsdiens @ 18:00
Oggend diens 09:00 (Sondae)
Aand diens 18:00 (Sondae) – Geen gedurende skoolvakansies nie.
Kieriekerk 10:30 by Swakopmund Retirement Village (Woensdae)
Kliek vir meer inligting
Kleuterkerk
Geen gedurende skoolvakansies nie
Jeugkerk
Senior Jeug 18:00 (Saans)
Geen gedurende skoolvakansies nie
Vuur en Vlam
Koffie, Kuier & Gebed
Volgende een vind plaas op 04 Februarie 2024 @ 18:00 in die Bovertrek.
Geen gedurende skoolvakansies nie
Nuwe Intrekkers
Gemeente Nuus, Aksies en Bedrywighede
Ons gemeente geskiedenis in kort. . .
Ons gemeente het op 25 Oktober 1957 met ongeveer 250 lidmate van Walvisbaai afgestig. Ds. HS Vorster was as eerste leraar beroep. Eredienste is vir baie jare in ‘n saaltjie gehou totdat die huidige kerkgebou op 30 Augustus 1980 in gebruik geneem is. Die suidelike muur van die saaltjie met ‘n kruis daarteen en die westelike muur, agter die kansel, het behoue gebly in die huidige kerkgebou.
Die gemeente het aanvanklik uit twee koppe bestaan, Swakopmund en Hentiesbaai. Vanweë ‘n bestendige toename in lidmate het Hentiesbaai op 29 September 1996 as ‘n selfstandige gemeente afgestig.
Huidige leraars:
Ds Kenneth McKenzie, sedert Januarie 2020.
Ds Gerhard Enslin, sedert Februarie 2022.