Oesfees 2022/2023

Oesfees 2022/2023

‘n Totale bedrag van N$603 525.00 het ingekom. Ons dank die Here hiervoor, want dit is Hy wat in ons harte werk om ook getrou te wees in ons bydraes. Die Oesfees vorm ‘n baie belangrike deel van ons jaarlikse begroting. ‘n Tiende daarvan word jaarliks uitgestem vir...
Welwitschia Park Etes

Welwitschia Park Etes

Kookspan van die Welwitschia Park Fase 1 etes projek rig die volgende versoek. Lina Loubser en haar kookspan het ‘n paar ekstra kooksters nodig vir die etes wat hulle op Donderdae, gedurende skoolkwartale voorberei vir die seniors by Welwitschia Park Fase 1. Kontak...