Mei 2024 Afkondigings

Mei 2024 Afkondigings

FOOD AND FAITH: Ons Feeding Namibia-projek, wat voortaan bekend sal staan as Food and Faith, waar kos vir die liggaam en die gees in die DRC van Swakopmund aan honger kinders voorsien word, is reeds vir ‘n paar jaar aan die gang. Elke Dinsdag en Donderdag word die kos...
Vrouekonferensie 2022

Vrouekonferensie 2022

Hierdie jaar se Vrouekonferensie wat plaasgevind het op Saterdag, 30 Julie 2022 by die Atlantic Villa Boutique Guesthouse te Swakopmund was ‘n reuse sukses met gasspreker Gerridene Berg. Tema: God se plan Gehoorsaamheid Jou...