NG Kerk Swakopmund

As jy op soek was na die NG Gemeente van Swakopmund se web tuiste is jy op die regte spoor. 

Ongelukkig is ons tans nog besig met die ontwikkeling van die webtuiste en volgens die webontwikkelaar gaan dit nog ‘n hele rukkie duur. 

Ons sal graag hoor wat jy dink, dus kom loer gerus in van tyd tot tyd om te sien hoe ons vorder.