Dissipelskap

 

Volwasse

Matteus 28:19-20  Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense My dissipels . . .

Ons as gemeente glo dat om Jesus se opdrag uit te voer ons toegerus moet wees vir die taak, en sien dit dus as volg

  • Volwassenheid in Christus is die doel vir dissipelskap
  • Ons as gemeente ‘n duidelike pad vir geestelike groei moet  hê
  • God kry ons betrokke in ons eie asook in ons gemeente groei
  • God roep jou en die gemeente om geestelike leiers te wees

Info oor toerusting

Info oor volwasse kategese

Ds Christo van den Heever

Franco van der Merwe

Chantel Marx

18 – 30 jr

Junior Jeug

Vandat Jesus 5 jaar oud was het Hy elke dag van vroeg oggend af by die Sinagoge geleer, toe Hy dus ongeveer twaalf jaar oud was het hy al die Bybel ‘n paar keer deurgelees en bestudeer.

Ons beywer ook om ons junior Jeug te skool om ook dissipels te wees van Jesus Christus.

Mammas met babas is welkom om gebruik te maak van ons moederskamer.

Kleuterkerk tydens eredienste (gedurende skoolkwartale) word aangebied in die bovertrek.

Alexa Mulder, leier en aanbieder van ons Kleuterkerk – 081 205 6110

Junior Jeug word aangebied na ons erediens (tydens skoolkwartale) om 10:00 in die Jeughuis.

Dentie Louw, leier van die Junior Jeug – 081 140 5554.

Junior Jeug word aangebied na ons erediens (tydens skoolkwartale) om 10:00 in die Jeughuis.

Dentie Louw, leier van die Junior Jeug – 081 140 5554.

Senior Jeug

Elke gelowige stap ‘n pad met God onder leiding van die gemeente en as gemeente beywer ons, ons ook om ons senior Jeug te lei en te leer om tot volwassenheid in Christus te groei.

Gedurende die graad 8 – 12 jare is die tyd waarin ons ons jongmense leer om ook te groei in gehoorsaamheid aan Jesus se opdrag naamlik “Gaan na al die nasies en maak die mense my dissipels”

Senior Jeug word aangebied Sondae aande (tydens skoolkwartale) na die aanddiens wat om 18:00 begin.

Koos Calitz, leier van die Senior Jeug –  081 149 0460

Ds Kenneth McKenzie & Ds Gerhard Enslin