Welwitschia Park Etes

Plasing deur ngKEadmIN

November 18, 2021

Kookspan van die Welwitschia Park Fase 1 etes projek rig die volgende versoek.

Lina Loubser en haar kookspan het ‘n paar ekstra kooksters nodig vir die etes wat hulle op Donderdae, gedurende skoolkwartale voorberei vir die seniors by Welwitschia Park Fase 1.

Kontak gerus vir Doreen (081 767 3075) of die kerkkantoor indien u wil help by hierdie projek.

Ander plasings wat hierby aansluit

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.