Mei 2024 Afkondigings

Mei 2024 Afkondigings

FOOD AND FAITH: Ons Feeding Namibia-projek, wat voortaan bekend sal staan as Food and Faith, waar kos vir die liggaam en die gees in die DRC van Swakopmund aan honger kinders voorsien word, is reeds vir ‘n paar jaar aan die gang. Elke Dinsdag en Donderdag word die kos...